BESTANDDELE:
- 500 g Maalvleis
- 1 gekapte ui
- 250 g Shredded Bacon
- 1 punnet Sampioene
- 1 Groen Soetrissie in blokkies gekap
- 1 blikkie Sweetcorn
- 10 ml Knoffel
- 10 ml Origanum
- 30 ml Blatjang
- 30 ml Bruinsuiker
- 1 blikkie Tamatie Uie Smoor
- 1 pakkie Tomato Paste
- Sout en Peper
- 1 pak Spaghetti
- Chedder Kaas
METODE:
- Braai ui gaar. Haal af en sit eenkant.
- Voeg maalvleis in die pan en braai tot bruin. Skep uit en sit eenkant.
- Braai die bacon, sampioene en groen soetrissie tot gaar.
- Voeg die maalvleis en uie by.
- Voeg die tomato paste by en braai vir so 5 minute saam.
- Voeg die res van die bestanddele saam behalwe die spaghetti.
- Kook spaghetti gaar volgens aanwysings op die pakkie.
- Meng die gaar spaghetti by die maalvleis mengsel.
- Skep in 'n oondvaste bak en sprinkel kaas oor.
- Bak dit tot goudbruin.
BRON: Watertand Resepte
7,250 kere besoek
Warm Melk Sponskoek
Sien
Heerlike Chips Doopsouse
Sien
Cinnabuns
Sien
Condensed Milk Chocolate Cream
Sien
