Ongebakte sjokoladekoekies

Hierdie is ongebakte hawermout sjokolade koekies. Dit staan ook bekend as mishopies of rotskoekies.

BESTANDDELE:

  • ½ koppie melk
  • ½ koppie kakao
  • 1 koppie botter
  • 2 koppies suiker
  • 1 koppie hawermout
  • 1 koppie klapper

METODE:

  1. Kook die melk, kakao, botter en suiker vir 5 minute vandat dit begin borrel.
  2. Meng die res van die bestanddele in terwyl die mengsel nog warm is.
  3. Skep lepels vol op 'n gesmeerde plaat en laat afkoel.

BRON: kleuters.co.za

14,268 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Cheezy

Bar One Trifle

Sien

Ontbyt in 'n muffin pan

Sien

Kerrievis

Sien

Hoender met Broccoli

Sien