Hamburger Patties

BESTANDDELE:

  • 500 g Maer Beesmaalvleis
  • 1 Eier
  • 50 ml melk
  • 1 Ui fyn gekap
  • 30 ml Tamatiesous
  • 30 ml Blatjang
  • 30 ml Koekmeel
  • Sonneblomolie vir braai
  • 15 ml Robertsons Italiaanse kruie
  • 10 ml Robertsons Barbecue Spice
 

METODE:

  1. Voorverhit oond tot 180°C.
  2. Meng al die bestanddele in 'n bak.
  3. Vorm die mengsel in ronde plat patties, bedek met kleefplastiek en laat afkoel vir 20 minute.
  4. Verhit olie in 'n pan en verseël patties aan albei kante.
  5. Haal uit pan en plaas op 'n bakplaat.
  6. Laat hulle vir sowat 15 minute in die oond gaar word.

BRON: ROBERTSONS SPICES

11,041 kere besoek

Mrs. Ball's Chutney

Sien

Outydse Bobotie

Sien

Koppie slaai (gluten vry)

Sien

Hongaarse Tert

Sien