BESTANDDELE:
- 1 1/2 koppie koekmeel
- 15 ml bakpoeier
- 2 ml sout
- 250 ml mieliemeel
- 1/2 koppie suiker
- 3 eiers
- 160 ml olie
- 1 blikkie - 410 g roomsoort sweetcorn
METODE:
Gebruik 'n broodpan, ongeveer 22 cm.
- Sif al die droe bestanddele saam.
- Klits die eiers en olie saam en voeg sweetcorn by.
- Voeg bogenoemde mengsel by droe bestanddele en meng.
- Bak vir 1 uur teen 180 grade C.
1 teelepel vanielje of karamel essens kan bygevoeg word soos verkies.
BRON: IWISA mieliemeel pak (resep op pak)
24,085 kere besoek
Gebakte Bruin Koek
Sien
Kerriebone
Sien
Hoender-breyani
Sien
Pap-en-smoor
Sien
