Rysslaai

Slaai:
1 k rou rys (kook tot gaar) 
½k rosyne 
1 ui (fyn gekerf) 
1 tamatie (in blokkies gesny) 
½ groen rissie (fyn gesny) 
1 klein blikkie perskeskywe 

 

Laat rys afkoel en meng met res van bestanddele. 

Sous:
1 k mayonnaise 
2 t kerriepoeier 
1 e Chutney 

 

Meng sousbestanddele en roer deur slaai.

 
Aantal kere besoek: 11183

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Roosterkoek
Roosterkoek...meer
Hazel se groenteslaai
Hazel se groenteslaai...meer
Frikkadelle
Frikkadelle...meer
Stokkie-worsrolletjies
Stokkie-worsrolletjies...meer
Korslose kaas-quiche
Korslose kaas-quiche...meer
Betty se sosaties (Hoender)
Betty se sosaties (Hoender)...meer