Marshmallow Slaai

Marshmallow Slaai

Bestanddele

200g Marshmallows in kwarte gesny (of klein soort)

250 ml room

1 groen appel, afgespoel (sny in blokkies, met skil)

1 blik fyn pynappel

1 liter vrugte jogurt

 

Metode

Meng al die bestandele, maar net helfte van die room.

Maak toe en sit in yskas .

Net voor opskep, meng die res van room in, anders word dit te styf.

 

Bron:  Kreatiewe Kos Idees

Aantal kere besoek: 6702

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Karamel Amarula Sjokoladekoek
Karamel Amarula Sjokoladekoek...meer
Garnaalkerrie
Garnaalkerrie...meer
Rooi fluweelkaaskoekies
Rooi fluweelkaaskoekies...meer
Mikrogolf-vrugtekoek (muffins)
Mikrogolf-vrugtekoek (muffins)...meer
Bros Blokkies ("Short Bread")
Bros Blokkies ("Short Bread")...meer
Grondboontjiebotter-koekies
Grondboontjiebotter-koekies...meer