Marshmallow Slaai
Bestanddele
200g Marshmallows in kwarte gesny (of klein soort)
250 ml room
1 groen appel, afgespoel (sny in blokkies, met skil)
1 blik fyn pynappel
1 liter vrugte jogurt
Metode
Meng al die bestandele, maar net helfte van die room.
Maak toe en sit in yskas .
Net voor opskep, meng die res van room in, anders word dit te styf.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
16,985 kere besoek
Braaibroodjies met 'n twist
Sien
Vra-Na-Meer-Hoender
Sien
Avokado Ritz
Sien
Suurlemoen-kondensmelk yskastert
Sien
