Pastaslaai

Pastaslaai

1 ui

1 Greenpepper

500g pasta (enige soort)

 

Kook pasta tot sag en

kap ui en greenpepper fyn.

 

Slaaisous:

1k tamatiesous

125ml olie

125ml asyn

25ml kerriepoeier

2ml swartpeper

 

Meng saam en gooi oor pasta met ui en greenpepper en plaas in yskas.

 

Bron:  Kreatiewe Kos Idees

 
Aantal kere besoek: 7052

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Cream Puffs
Cream Puffs...meer
Taai Hoendervlerkies
aai Hoendervlerkies...meer
Samoesas met varkvleis
Samoesas met varkvleis...meer
Peppermint Crisp Mousse
Peppermint Crisp Mousse...meer
Maalvleis en spek gevulde soetrissie met kersietamaties
Maalvleis en spek gevulde soetrissie met kersietamaties...meer
Tannie Annetjie se Groenbone
Tannie Annetjie se Groenbone...meer