Cremora Tert

BESTANDDELE:

KORS:

  • 2 x pakkies tenniskoekies
  • botter
  • Smelt die botter en rol die beskuitjies fyn.
  • Gooi die botter bo-oor die beskuitjies om ‘n stywe pasta te vorm.
  • Druk plat in tertbak.

VULSEL:

  • 1 blikkie kondensmelk
  • 90ml koue water
  • 1 koppie cremora melk poeier
  • ½ koppie suurlemoensap
  • Peppermint Crisp (opsionaal)

METODE:

  1. Klits alles saam , gerasperde Peppermint Crisp ook.
  2. Gooi suurlemoensap laaste in.
  3. Gooi die mengsel bo-oor die kors en versprei eweredig.
  4. Sprinkel gerasperde peppermint crisp bo-oor vir versiering.
  5. Sit dit in die yskas om te stol.
Aantal kere besoek: 10397

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Speserykoekies
Speserykoekies...meer
Gestolde Wortelslaai
Gestolde Wortelslaai...meer
Tuna Macaroni Gereg
Tuna Macaroni Gereg...meer
Barbara Jooste se Melktert
Barbara Jooste se M...meer
Aartappel-paptert
Aartappel-paptert...meer
Rysvlokkiepoeding (Rice Crispies)
Rysvlokkiepoeding (Rice Crispies)...meer